1887

n Historia - Future of the past : access to public archives in southern Africa and challenges to historical research

Volume 47, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

<b>Toekoms van die verlede : toegang tot die openbare argiewe in suider-Afrika en die uitdagings vir historiese navorsing</b> <br>Geskiedkundige navorsing oor die menslike beskawing is aangewese op die beskikbaarheid van argiefstukke. Die toekoms van argiewe in suidelike Afrika is nie 'n uitgemaakte saak nie. Daar is 'n aantal versperrings vir navorsers om inligting uit argiefmateriaal te ontsluit. Van die grootste hindernisse is wetlike aspekte en die argief se keuringsbeleid. Verder, argiefstukke wat as vertroulik, of as hoogs geheim, geslote bly, strem navorsing. Meer praktiese probleme sluit in ongerieflike sluitingstye en die gebruik van tegnologiese hulpmiddels. Die opeenhoping van onverwerkte (of ongeklassifiseerde) argiefstukke en die gebrek aan 'n uitvoerbare strategie vir die hantering en beheer van argiefmateriaal, frustreer die navorser en maak navorsing dikwels bykans onmoontlik. In die studie word 'n beroep op historici gedoen om betrokke te raak in die proses om 'n meer doeltreffende argiefstelsel vir toekomstige gebruikers te skep.

Historical research largely depends on archival records to investigate and analyse the development of human civilization. The future of historical research in southern Africa is not guaranteed because of a variety of obstacles to accessing information contained in archival records. The major challenges to accessing archival records in southern Africa are legislation, archival selection policies, closed periods, classification of records as confidential and top secret, backlog of unprocessed records, lack of finding aids, migrated archives, and lack of strategies of managing information resulting from the use of information and communication technologies. Without access to public archival records, it would be quite difficult and probably impossible for researchers to reconstruct balanced historical accounts.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/2/EJC38080
2002-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error