1887

n Historia - Heritage and Historically Black Universities (HBUs) : the view from Fort Hare

Volume 47, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

This article examines historically black universities (HBUs), in particular the University of Fort Hare, as heritage sites. It argues that one aspect of universities is to act as symbols of the intellectual and cultural achievements of particular societies or classes. The ambiguous origins and past of South African HBUs has made it difficult for them to fulfil this role in relation to African society : Fort Hare with its longer and more complex history can attempt to do so with more conviction. The article outlines the history that makes it possible for Fort Hare to present itself as a symbol of African achievement, and describes the art gallery, archives and museum that are amongst the physical and intellectual manifestations of these achievements.

<b>Erfenis en die Historiese Swart Universiteite (HSUs) : die uitsig van Fort Hare</b> <br>In hierdie artikel word ondersoek ingestel na histories swart universiteite as erfenisbestemmings. Daar word geargumenteer dat universiteite simbole is van intellektuele en kulturele prestasies van bepaalde gemeenskappe of klasse. Die uiteenlopende oorsprong en verlede van histories swart universiteite in Suid-Afrika maak dit moeilik vir sodanige instellings om daardie rol met betrekking tot die swart gemeenskap te vervul : Fort Hare sou dit straks met groter oortuiging kon doen weens die universiteit se langer en meer komplekse geskiedenis. Hierdie artikel skets die geskiedenis wat dit moontlik maak vir Fort Hare om 'n simbool te wees van die prestasies van swartmense deur die beskrywing van die galery, argiewe en museum as voorbeelde van die fisiese en intellektuele manifestasies van hierdie prestasies. Die uitgangspunt is dat die oorlewing van Fort Hare as 'n onafhanklike entiteit in die huidige voorgestelde reorganisasie van hoër onderwys in Suid-Afrika baie te doen het met hierdie erfenisrol van die universiteit. Ten slotte word erfenis tog beskou as 'n nie-eksakte en betwisde konsep en dat dit veral by universiteite krities en histories ondersoek behoort te word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/47/2/EJC38086
2002-11-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error