1887

n Historia - twenty one years on : opportunities for comparative historical research

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

<b>'White Supremacy' Ná een-en-twintig jaar : geleenthede vir vergelykende historiese navorsing</b> <br>Die belangstelling in vergelykings tussen die Suid-Afrikaanse en Amerikaanse geskiedenis het 'n hoogtepunt bereik met vier prominente publikasies in die vroeë jare tagtig. Bekende historici en ander akademici het hierdie werke in vooraanstaande akademiese tydskrifte geresenseer. Hoewel enkele bydraes oor hierdie tema daarna steeds van tyd tot tyd gelewer is, was dit veral sedert die einde van die negentigerjare wat hernude belangstelling hierin voorgekom het - onder meer met 'n tweede boek van G.M. Frederickson en die verskyning van die tydskrif <i>Safundi - The Journal of South African and American Comparative Studies</i>. Hiermee is die weg gebaan vir nog inisiatiewe op hierdie terrein. Dit bly egter noodsaaklik om die vereistes van die vergelykende genre in ag te neem met bydraes in hierdie verband.

Interest in comparisons between South African and American history reached a climax with the appearance of four prominent publications in the early eighties. Well-known historians and other academics reviewed these books in leading academic journals. Although a few contributions on this theme continued to appear occasionally after this, it was particularly from the late nineties that new interest arose - inter alia with a second book by G.M. Frederickson and the publication of Safundi - <i>The Journal of South African and American Comparative Studies</i>. This opened the way for more initiatives in this field. However, it remains necessary to take into account the requirements of the comparative genre with contributions in this regard.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/1/EJC38096
2003-05-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error