1887

n Historia - Perpetual motion : resettlement patterns in the Western Transvaal and Southeastern Botswana since 1750

Volume 48, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

<b>Ewigdurende beweging : hervestigingspatrone in die Westelike Transvaal en suidoostelike Botswana sedert 1750</b> <br>Die artikel bevraagteken die geldigheid van die 5-vlak model van politieke stratifikasie vir Afrika gemeenskappe in Suid- en Sentraal-Afrika soos deur Huffman geformuleer. Hy het die teorie ontwikkel deur op die nedersettingsgeskiedenis van die BaKgatla en ander 18e en 19e eeuse gemeenskappe in die Westelike Transvaal / Suidoos Botswanagebied te konsentreer. Die geskiedenis van hierdie gemeenskappe demonstreer dat 'n verskeidenheid van maniere, benewens bloot groot gekonsentreerde nedersettings, kon gebruik gewees het om doeltreffende kontrole uit te oefen op maniere om rykdom, veral in beeste, op te bou. <br>Die ontstaan en ontwikkeling van meeste nedersettings in Transvaal was gebaseer andersoortige prioriteite. Daar was byvoorbeeld sprake van die bevordering van produktiwiteit, toegang tot bronne en aanvaarbare huishoudelike reëlings wat nagestreef is. Daar word in die artikel van die standpunt uitgegaan dat meer aandag gegee moet word aan besondere gemeenskappe en hulle besondere historiese omstandighede. Nedersettingspatrone was net 'n onderdeel. Daar behoort ook meer waardering te wees vir die aanpasbaarheid en vindingrykheid van die Afrikane. Nedersettings is georganiseer om vir 'n verskeidenheid hulpbronne voorsiening te maak, aan te pas by die omgewing, die bevolking te beskerm en by veranderings in die regionale ekonomie aan te pas. In die plek van Huffman se rigiede, voorskriftelike model, word daar geredeneer, behoort meer van die buigsame grondslae van Manson and Parson se 'kontinuum van verandering' as modelle kennis geneem word.

The article questions the validity of Thomas Huffman's 'five-level' model of political stratification for African societies in South and Central Africa by outlining the settlement history of the BaKgatla and other 18&lt;sup&gt;th&lt;/sup&gt; - and 19&lt;sup&gt;th&lt;/sup&gt; - century societies in the western Transvaal / southeastern Botswana area. The history of these societies demonstrates that a variety of methods other than large concentrated settlements could be used effectively to control large territories and to acquire wealth, particularly in cattle. Rather than defensive by design, most settlements in the Transvaal reflect other priorities, such as enhancing productivity, access to resources and agreeable residential arrangements. The article argues that greater attention needs to be paid to specific societies and their historical circumstances, of which settlement patterns are but a part, and that greater appreciation for the adaptability and ingenuity of Africans is in order.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/48/1/EJC38101
2003-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error