1887

n Historia - Die bydrae van J.S. du Plessis (1919-1990) tot die geskiedskrywing

Volume 49, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

<b>The contribution of J.S. du Plessis (1919-1990) to historical writing</b> <br>Although J.S. du Plessis (1919-1990), a scholar who worked at the Potchefstroom University for Christian Higher Education, was not one of South Africa's major historians, he made a valuable contribution to historical writing in Afrikaans. He was a versatile historian who published on a wide variety of subjects. His major publications deal with the political and constitutional history of the Afrikaner, but he also wrote books and articles on aspects of African history, university history, historiography and the philosophy of history. Unlike most other Afrikaans historians, he was convinced that history can and should be written from a Christian point of view. However, he succeeded only to a limited extent in producing historical works that clearly portray the influence of a Christian perspective.

Die Potchefstroomse akademikus J.S. du Plessis (1919-1990) was nie een van Suid-Afrika se belangrikste historici nie, maar het tog 'n waardevolle bydrae tot die Afrikaanse geskiedskrywing gelewer. Hy was 'n veelsydige historikus wie se publikasies oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe handel. Sy belangrikste geskrifte het betrekking op die politieke en konstitusionele geskiedenis van die Afrikaner. Hy het ook boeke en artikels oor aspekte van Afrikageskiedenis, universiteitsgeskiedenis, historiografie en die teorie van geskiedenis geskryf. Anders as die meeste Afrikaanse historici, was hy daarvan oortuig dat geskiedenis vanuit 'n Christelike oogpunt beoefen kan en moet word. Hy het egter net in beperkte mate daarin geslaag om werke te lewer waarin 'n Christelike perspektief duidelik na vore kom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/49/2/EJC38159
2004-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error