1887

n Historia - Rassevermenging aan die Kaap.
, H.F. Heese : book review

Volume 50, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Extracted from text ... 313 Rassevermenging aan die Kaap H.F. Heese, Groep Sonder Grense: Die Rol en Status van die Gemengde Bevolking aan die Kaap, 1652 - 1795 Pretoria Boekhuis, Pretoria, 2005 160 pp ISBN 1 86919 057 2 R99.95 Hierdie studie (die tweede druk van die uitgawe van 1985) bespreek een van die kardinale aspekte in die geskiedenis van inter-volkereverhoudings aan die Kaap, naamlik rassevermenging en die wyse waarop die betrokkenes en hulle nageslag in die samelewing tereggekom het. Die uitgawe van 1985 het 'n opskudding onder veral die regse groepe in die Suid-Afrikaanse politieke arena veroorsaak. Die rede hiervoor is dat ..

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/50/2/EJC38186
2005-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error