1887

n Historia - 'n Onderhoudende familiegeskiedenis
Die Cruywagens van Suid-Afrika 1690-1806, W.A. Cruywagen : book review

Volume 53, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Dit is vir die klein, maar baie aktiewe groep historici wat hulle op genealogie, familieen kultuurgeskiedenis toespits, altyd 'n groot gebeurtenis as daar 'n nuwe boek met hierdie vakrigtings as onderwerp verskyn. As dit dan boonop die gedrukte weergawe van 'n doktorale proefskrif is wat as rolmodel kan dien van 'n nuwe metodologie waarvolgens genealogie, kultuurgeskiedenis en ander aspekte van die historiografie sinvol geïntegreer kan word, is dit 'n prestasie! Die skrywer het met hierdie proefskrif in 2004 'n doktorsgraad aan die Noordwes-Universiteit behaal.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/53/1/EJC38289
2008-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error