1887

n Historia - Die stigting van die Kaapkolonie in die Nederlandse geskiedskrywing

Volume 54, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Gedurende die sestiende en sewentiende eeu, het vyf Europese moondhede - Portugal, Spanje, Nederland, Engeland en Frankryk - maritieme handelsryke tot stand gebring wat oor groot dele van die wêreld gestrek het. Elk van die vyf state het ook kolonies op ander vastelande gestig, waarheen inwoners van die moederland geëmigreer het en waarin die samelewingsvorme, kultuur en taal van die moederland op vreemde bodem gevestig is. Die Amerikaanse vasteland bestaan vandag hoofsaaklik uit state wat 'n grotendeels Europese of Westerse kultuur het, met Portugees, Spaans, Engels en Frans as die vernaamste spreektale. Nederlands word, wat die Amerikaanse vasteland betref, net in Suriname en enkele klein Karibiese eilande as amptelike taal en / of spreektaal gebruik. Daarbenewens is dit slegs in die suidelike deel van Afrika wat 'n samelewing met 'n hoofsaaklik Westerse kultuur en 'n taal wat uit Nederlands ontwikkel het, tans nog bestaan. Die stigting van 'n Nederlandse kolonie aan die Kaap in die tweede helfte van die sewentiende eeu was dus onteenseglik 'n belangrike gebeurtenis in die geskiedenis van Nederland, en van die Nederlandse samelewing en kultuur.


This article examines a number of texts by Dutch historians. These include studies on the early history of the Cape Colony and general reviews of the history of the Netherlands and their colonies. It appears that most overviews refer only briefly to the founding of the Cape Colony. Furthermore, many books on Dutch colonial history do not pay much attention to this event. During the period before about 1920, Dutch writers made an important contribution to the publication of texts on the early history of the Cape Colony, but they have played a less prominent role in research that has since been done on this subject. A number of historians emphasise the fact that, although the Dutch founded colonies in various parts of the world, it is only in Southern Africa that there are a few million people to be found today with a language and culture of mainly Dutch origin. Only one of these historians points out that the establishment of a Dutch-speaking society at the Cape was the result of both emigration from Europe and the acceptance of many aspects of Dutch culture by the slaves and the indigenous Khoikhoi population.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/54/2/EJC38367
2009-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error