1887

n Historia - The Scottish press and the Anglo-Boer War : and (1899-1902)

Volume 54, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

While the Anglo-Boer War was raging in South Africa, another war was being fought between two newspaper editors in Scotland. The so-called pro-Boer editor of the and the Unionist editor of faced each other across a battleground littered with sarcasm, misunderstandings, misinterpretations of terms and a stubbornness which prevented the two editors from providing an accurate picture of the war and further confusing the already muddled understandings of terms such as patriotism, imperialism and liberalism. Although both editors confronted important issues such as Black Week and the Scorched Earth Policy, it is clear that these topics were used merely as a cover for matters such as loyalty and patriotism towards the British Empire. When accused the of being pro-Boer, the editor of the firmly rejected the allegation as unwarranted; however, the News' continued anti-war stance seemed only to confirm its pro-Boer status among readers and unionist newspapers such as . By comparing the two different editorial approaches, the article attempts to indicate the extent to which a major event such as the Anglo-Boer War emphasized ideas of Scottish national identity, and the role the Scottish press played in this ongoing debate.


Terwyl die Anglo-Boereoorlog in Suid-Afrika gewoed het, het 'n ander oorlog tussen twee koerantredakteurs in Skotland afgespeel. Die sogenaamde pro-Boer redakteur van die en die redakteur van , wat 'n Unionistiese benadering ondersteun het, het mekaar die stryd aangesê op 'n slagveld bestrooi met sarkasme, misverstande en misleidende interpretasies van terme. Die hardkoppigheid van beide redakteurs het verder verhoed dat hulle 'n akkurate beeld van die oorlog kon gee, wat weer daartoe bygedra het dat nog misverstande oor terme soos patriotisme, imperialisme en liberalisme ontstaan het. Hoewel beide redakteurs belangrike gebeure soos Swart Week en die Verskroeide Aarde Beleid aangeroer het, is dit duidelik dat die insidente bloot gebruik is om sake soos lojaliteit en patriotisme jeens die Britse Ryk aan te spreek. Die het se bewering dat eersgenoemde pro-Boer is, op ondubbelsinnige wyse as ongegrond verwerp, maar wel volgehou met uitsprake wat dit duidelik gemaak het dat die anti-oorlogsgesind was. Koerante soos het dus die redaksionele standpunt van die as bevestiging van sy pro-Boer status beskou. Deur die benadering van die twee redakteurs aan die hand van hulle hoofartikels te vergelyk, poog hierdie artikel om vas te stel tot watter mate die oorlog in Suid-Afrika idees oor Skotse nasionale identiteit beïnvloed het, asook watter rol die Skotse perswese in dié voortslepende debat gespeel het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/54/2/EJC38368
2009-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error