1887

n Historia - Interessante nuwe terrein
Riding High : Horses, Humans and History in South Africa, Sandra Swart : boekresensie

Volume 56, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Sandra Swart is mede-professor in Geskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch met 'n DPhil in Omgewingsgeskiedenis en 'n MSc in Omgewingsverandering, albei van die Universiteit van Oxford. Sy het reeds artikels oor 'n verskeidenheid van onderwerpe gepubliseer, maar haar besondere belangstelling is sosiale en omgewingsgeskiedenis in Suider-Afrika en veral die rol wat diere daarin gespeel het. Sy was medeskrywer en redakteur van twee publikasies oor hierdie onderwerp, naamlik (saam met Geoff Bankoff) en (as mederedakteur saam met Lance van Sittert). Die publikasie onder bespreking is 'n samevatting van verskeie van haar artikels wat voorheen in tydskifte verskyn het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/56/1/EJC38429
2011-05-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error