1887

n Historia - Laaste woord oor dié oorlog nog nie gespreek
Dié wat Gewen het : Feite en Fabels van die Bosoorlog, J. Geldenhuys : boekresensie

Volume 56, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Op 26 Augustus 2011 was dit 45 jaar sedert die sogenaamde "Grensoorlog" of "Bosoorlog" in die noorde van die destydse Suidwes-Afrika (SWA, sedert 1990 amptelik bekend as Namibië) uitgebreek het - 'n stryd waarna, volgens hierdie resensent, eerder as die Namibiese Vryheidsoorlog (1966-1989) verwys moet word. Derduisende lede van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) - meestal nasionale dienspligtiges - het een of ander tyd aan "die grens" diens gedoen, en meer as 700 het in aktiewe diens gesterf. Die Suid-Afrikaanse veiligheidsmagte wou aanvanklik bloot keer dat die guerrillas van die South West Africa People's Organisation (SWAPO) nie SWA infiltreer nie, maar in 1975 het die SAW by die burgeroorlog, wat in Angola uitgebreek het toe dié Portugese kolonie onafhanklik geword het, betrokke geraak. Hulle het derhalwe vir meer as 'n dekade lank in die suide van Angola bly opereer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/56/2/EJC38442
2011-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error