1887

n Historia - Riviereland : Twee Besoeke aan Nederland, Karel Schoeman : book review

Volume 57, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Met die publikasie van word verskeie van die kenmerkendste aspekte van die Schoeman-oeuvre weer op merkwaardige wyse voorgestel: die ruimtelike fokus op Nederland, die unieke atmosfeer waarbinne daardie fokus vorm kry, die beskrywing van die besondere verband tussen die Nederlandse geskiedenis en dit wat sedert die middel van die sewentiende eeu in Suid-Afrika gebeur het, en veral die aangrypende wyse waarop intiem-persoonlike belewenisse met die groter historiese verloop verstrengel is. Die motto vooraf wat oorgeneem is van Siegfried Lenz lees daarom ook soos 'n samevatting nie net van hierdie boek nie, maar van Schoeman se skryfwerk in die algemeen: "dass alles Vergangene dauert"

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/57/2/EJC129614
2012-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error