1887

n Historia - "Doing History" : HGSA 2012 Konferensieverslag / HASA 2012 Conference report

Volume 58, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Die Historiese Genootskap (HGSA) se veertiende konferensie is gedurende 6 en 7 Julie 2012 gehou. Die Departement Historiese- en Erfenisstudies van die Universiteit van Pretoria het vir die derde keer as gasheer van die konferensie opgetree. As die oudste nasionale akademiese historiese vakvereniging in die land (gestig 1956), is daar besluit om tydens hierdie konferensie na die toekoms van die dissipline te kyk; byna dieselfde as wat sesjaar terug gedoen is toe die konferensie in 2006 by UP gehou is. Met hierdie konferensie is dié tema nog verder ontgin. Die fokus van die konferensie was dus daarop gemik om die gesamentlike deelname van beide gevestigde akademici en nagraadse studente van die historiese dissipline aan te moedig. Die oproep om referate is baie goed ontvang. Van die meer as 80 referate wat gelewer is was die helfte van gesoute akademici en die ander helfte van nagraadse deelnemers - 'n verhouding wat baie gunstig is vir beide die HGSA en die toekoms van die dissipline.

The Historical Association of South Africa (HASA) held its fourteenth conference from 6-7 July 2012. It was hosted by the Department of Historical and Heritage Studies at the University of Pretoria (UP) for the third time. As the oldest national academic historical society in the country (established 1956) it was decided to look to the future of the discipline, very much in line with what was done a half dozen years ago when the conference was held at UP in 2006 - but taking this even further. Thus in framing the conference focus it was hoped to encourage the combined participation of both established academics as well as the postgraduate cohort of the historical fraternity. The call for papers was very well responded to, with over 80 papers with a fifty-fifty ratio of established academics and postgraduate participants - a ratio which bodes very well for both HASA as well as the future of the discipline itself.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/58/1/EJC136188
2013-05-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error