1887

n Historia - Formidabele ontleding van die SAW se betrokkenheid in die Grensoorlog
Die SAW in die Grensoorlog 1966-1989, Leopold Scholtz : boekresensie

Volume 59, Issue 2
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Leopold Scholtz se studie oor die Grensoorlog is die jongste toevoeging tot die groeiende, sogenaamde grensliteratuur aangaande Suid Afrika se aandeel aan die konflik in Namibië en Angola gedurende die tydperk 1966 - 1989. Dit is inderdaad een van die omvattendste publikasies oor die oorlog aangesien Scholtz se werk 'n aantal jare na die einde van die konflik geskryf is. Die skrywer het die voordeel van retrospeksie en sedert die einde van die oorlog het verskeie nuwe bronne daaroor beskikbaar geraak wat die moontlikheid van nuwe perspektiewe op die gevegte meebring.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/59/2/EJC163404
2014-11-01
2016-12-11

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error