1887

n Historia - Gepaste huldeblyk aan 'n werklik begaafde Afrikaanse skrywer
Buhr van die Bokveld: "'n Sprankelende Intelligensie", Hermann Giliomee (Ed.) : boekresensie

Volume 61, Issue 1
  • ISSN : 0018-229X
USD

 

Abstract

Met bring Hermann Giliomee hulde aan die werk van Johann Buhr, een van Afrikaans se flinkste joernaliste in die jare net na Afrikaans se verheffing tot ampstaal in 1925. Giliomee doen egter baie meer as net dít, want vir Jan Alleman is 'n naam soos Johann Buhr in die eerste plek dalk nog onbekend. Wat hierdie boek dan inderwaarheid vermag, is om 'n minder bekende, maar ongetwyfeld werklik begaafde skrywer se werk weer af te stof en erkenning te gee. Verder bied hierdie werk ook 'n insiggewende blik op die Afrikaanse joernalistiek in die eerste paar dekades van die twintigste eeu. Hopelik geniet dit die aandag en waardering onder hedendaagse lesers soos wat Giliomee se bedoeling is, want Buhr se skerp skryfwerk is dit vir seker werd.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/hist/61/1/EJC190257
2016-05-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error