1887

n South African Journal of Industrial Engineering - Industrial engineering : rooting for roots, hankering for heroes

Volume 14, Issue 2
  • ISSN : 1012-277X
USD

 

Abstract

The "roots" of Industrial Engineering are certainly extensive, diverse and deep. Similarly, there are numerous historical "heroes" that made significant contributions to the development of the Industrial Engineering discipline. For the sake of argument, this article will assume that Industrial Engineering has at least two identifiable main roots, namely &lt;b&gt;Determinism&lt;/b&gt; and <b>Stochastism</b>. The article attempts to trace the early history of the stochastic root which is very closely linked to the history of probability and statistics and hence games of chance, gambling and divinity. Therefore, the life and times, contributions and personalities of some of the heroes and villains, champions and sad cases of the stochastic world, will be briefly discussed in a somewhat light-hearted, but not necessarily flippant, manner.

Die "wortel en tak" van Bedryfsingenieurswese is sekerlik van groot omvang, van diverse aard en diep gesetel. Verskeie historiese "helde" het betekenisvolle bydraes gemaak tot die ontwikkeling van die Bedryfsingenieurswesevakgebied. Ter wille van betoogvoering sal in hierdie artikel aanvaar word dat Bedryfsingenieurswese uit minstens twee identifiseerbare sub-vakgebiede bestaan naamlik : Die &lt;b&gt;Determinisme&lt;/b&gt; en die <b>Stogasme</b>. 'n Poging word aangewend om die vroeë geskiedenis van die stogasme na te speur wat op sy beurt aaneengesnoer is met die geskiedenis van die waarskynlikheidsleer en statistiek en dus toevalspelle, dobbelary en wiggelary. Die lewenswyse, tydsgewrig, bydraes en persoonlikheidseienskappe van 'n aantal helde en skurke, kampioene en prulle van die stogastiese wêreld word kortliks bespreek, op 'n ietwat lighartige maar nie noodwendig ligsinnige wyse.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/indeng/14/2/EJC46057
2003-11-01
2016-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error