1887

n Die Kerkblad - Die wederkoms van Christus - van die redakteur

Volume 120 Number 3326
  • ISSN : 0023-0596
USD

 

Abstract

Ons heerlike belydenis

In Artikel 37 van ons Nederlandse Geloofsbelydenis bely ons soos volg:

“Ons glo … in ooreenstemming met die Woord van God, dat, wanneer die tyd gekom het wat die Here bepaal het … en die getal uitverkorenes volledig sal wees, ons Here Jesus Christus met groot heerlikheid en majesteit uit die hemel sal kom, liggaamlik en sigbaar, soos Hy opgevaar het … om Homself as Regter oor die lewendes en dooies aan te kondig, terwyl Hy hierdie ou wêreld aan vuur en vlam sal prysgee om dit te suiwer.”

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-100554a264
2018-08-01
2019-03-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error