1887

n Die Kerkblad - Die antichris - redaksioneel

Volume 120 Number 3326
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Die einde van hierdie aardse bedeling stuur af op die wederkoms van Christus op die wolke van die hemel (vgl. die eerste redaksionele artikel). Die verwagting van daardie oomblik behoort elke dag ons lewe te beheers, soos die bruid leef vir haar huweliksdag.

Voordat dié dag aanbreek, wag daar egter moeilike en donker tye vir die kerk en elke gelowige, tye van vervolging, afval, verleiding (vgl. die artikels in die uitgawes van Junie en Julie). Die klimaks of kulminasiepunt van hierdie moeilike en donker tye is op sy beurt die verskyning en optrede van die antichris.

Sy verskyning mag nie ons lewe en gedagtes beheers nie. Tog moet ons die grootste erns maak met wat die Bybel ons oor die antichris leer, sodat ons nie aan die slaap gevang word of verwar en verlei word nie. Ons lees immers in Openbaring 13:3, 8 van die dier uit die see dat die hele wêreld agter hom aangeloop het en hom sal aanbid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-10057a4fe2
2018-08-01
2019-05-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error