1887

n Die Kerkblad - God se toekomsvisie vir sy kerk nou uitgeleef - brandpunt

Volume 120 Number 3326
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Kerke sonder toekomsvisie?

Die kerk van ons Here Jesus Christus trap baie maklik in die strik om kerk sonder ’n toekomsvisie te wees, veral wanneer die uitdagings van kerk-wees oorweldigend raak. Luister mooi na Hiskia se gesindheid wanneer hy by die profeet Jesaja hoor dat al sy rykdom wat hy met soveel trots aan die koning van Babel se afgevaardigdes gewys het, in die hande van die einste koning sal val: “As daar maar net in my tyd vrede en veiligheid is!” (2 Kon. 20:19).

Sy gesindheid getuig van ’n gebrek aan ’n toekomsvisie, terwyl ’n positiewe, gelowige uitkyk op die toekoms juis belangrik is vir die kerk van die Here. Hy lig immers ons oë op om verby die uitdagings van kerk-wees na Hom in Christus te kyk, en dan te sien dat daar ’n toekoms vir sy kerk is.

Hierdie toekomsvisie van God roep ons as kerke op om nou, te midde van uitdagings, in gehoorsaamheid ons roeping in die wêreld uit te leef.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-10057cdb0b
2018-08-01
2019-05-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error