1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Die ekonomiese belang van die beskerming van minderheidsgroepe vir die staat / The economic importance for the state of the protection of minority groups - Afrikaans en filosofie

Volume 58 Number 3
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

The economic importance for the state of the protection of minority groups

Governments tend to encourage so-called nation building, in order to create a united citizenry. In homogenous societies, this occurs fairly easily, as people already feel that they are united in terms of culture and language. Therefore, they naturally feel that they are working towards the same end-goal. In multicultural societies, or in societies with minorities living with the majority, certain groups are always excluded from this. It will be argued that this has always been the case ever since the origin of state. Certain governments, with specific reference to South Africa, deliberately set out to undermine certain minority groups.

Regerings moedig graag nasiebou aan, met die oogmerk om hul burgers saam te snoer en nasionale eenheid te bewerkstellig. In homogene samelewings geskied dit gewoonlik heel maklik, omdat mense van nature mag voel dat hulle ’n enkele gemeenskaplike doel nastreef. Minderheidsgroepe word egter daarby uitgesluit. Hierdie artikel belig die feit dat dit nog altyd die geval is. Daar word ook betoog dat regerings, veral dié van Suid-Afrika, doelbewus daarop uit is om minderheidsgroepe te ondermyn. Deur te verwys na veral die rol vir die staat wat Adam Smith identifiseer, word sulke oormatig betrokke regerings se legitimiteit bevraagteken. Veral waar dit op die direkte ondermyning van geregtigheid neerkom, is dit in stryd met Hobbes se sosiale kontrak, sowel as Adam Smith se voorgestelde rol vir die staat. ’n Ander belangrike punt wat beklemtoon word, is dat kulturele groepe se welvaart altyd voordele inhou ook vir ander groepe. Deur een te ondermyn, word die hele samelewing dus ondermyn.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-112acb4653
2018-09-01
2018-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error