1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Reaksie op die artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal ‘Katvoet’ (Riana Scheepers)” deur Carien Smith (Tydskrif vir Geesteswetenskappe 58(2):310-329) - aktueel

Volume 58 Number 3
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Ek reageer graag op Carien Smith se artikel “ʼn Ekokrities-filosofiese perspektief op die kortverhaal “Katvoet” (Riana Scheepers)” in die Junie-uitgawe.

Die energie van ʼn jong navorser in die veld van die ekokritiese teksanalise en -kritiek is baie welkom. Dan is hier ook ʼn navorser aan die woord wat met ʼn helder formulerings- en argumentasievermoë ʼn gewaardeerde nuwe stem in die relatief jong ekokritiese diskoers op die (Suid-)Afrikaanse letterkundeterrein is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-112adea89c
2018-09-01
2018-12-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error