1887

n Tydskrif vir Geesteswetenskappe - Republieke en hulle vanne - taalrubriek

Volume 58 Number 3
  • ISSN : 0041-4751
USD

 

Abstract

Akademielede weet hopelik dat die jongste Afrikaanse woordelys en spelreëls (AWS; 2017) verskeie nuttige en interessante bylaes bevat, onder meer twee waarin landname ter sprake kom. Dit is die “Lys buitelandse geografiese name met afleidings” (Bylae B) en die “Lys landname met hulle geldeenhede en ISO-kodes” (Bylae C). Onopvallend roer die Taalkommissie hier ʼn saak aan waaroor daar op groot skaal in Afrikaans “gesondig” word. Dié kwessie het ook in Mei vanjaar ter sprake gekom by ʼn werkwinkel oor praktiese Afrikaans wat die FAK aangebied het.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-112ae3d58a
2018-09-01
2018-12-10

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error