1887

n South African Journal of Cultural History - Die Herero-opstand, 1904-1907, Gerhardus Pool - book review

Volume 32 Number 1
  • ISSN : 1011-3053

Abstract

Die Herero-opstand 1904-1907 is ʼn heruitgawe van ʼn boek wat ses keer tussen 1976 en 1979 deur HAUM gepubliseer is. Die feit dat ‘n magisterstudie verskeie kere herdruk en nou deur Protea Boekhuis heruitgegee word, wys dat dit die toets van die tyd deurstaan en nog steeds geld as ‘n standaardwerk oor die stryd van die Hererovolk teen die Duitse koloniale bewind in die destydse Suidwes- Afrika, nou Namibië. Daar het destyds ook ‘n Duitse en Engelse weergawe verskyn.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-11eeaa7dcc
2018-07-01
2019-04-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error