1887

n Die Kerkblad - Teologiese Skool : 150 jaar van genade - van die redakteur

Volume 120 Number 3330
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Die jaar 2019 is vir ons in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika ’n baie besondere jaar. Ons herdenk as kerke en Teologiese Skool die 150- jarige bestaan van die Teologiese Skool. Oor die verloop van 150 jaar is ongeveer 800 predikante op gelei. Verder het die beroepe professore aan die Teologiese Skool ook as dosente van die Univer siteit die opdrag gehad om Bybelkunde aan voornemende onderwysers en ander studente te do seer, en duisende studente is hier onderrig in die Gereformeerde Teologie. Ons kyk voorwaar terug op 150 jaar van God se genade en verbondstrou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-12a248674d
2019-01-01
2019-06-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error