1887

n Die Kerkblad - Die engele as skepsels van God (2) - redaksioneel

Volume 120 Number 3330
  • ISSN : 0023-0596
USD

 

Abstract

“Gods eng’lemagte bo die swerk het, tien en tien maal duisend sterk, slagvaardig uitgeswewe; by hulle is sy majesteit ’n Sinaï in heiligheid, deur bliksemlig omgewe.”

So sing ons in die beryming van Psalm 68:18. Ons kan ons die skepping van God nie voorstel sonder die bestaan en werk van die engele nie. Die woord “engel” of “engele” kom ongeveer 300 maal in die Bybel voor. In die vorige artikel (Die Kerkblad November 2018) het ons veral gehandel oor die bestaan en diens van die engele. Wat leer ons nog uit die Skrif?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-12a24f7168
2019-01-01
2019-03-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error