1887

n Die Kerkblad - Die omgewing in die toekomslig van Openbaring - fokus

Volume 120 Number 3330
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

In die ontvouing van die wêreld geskiedenis het God in sy vrymag besluit om die om gewing in die verhouding en handelinge tussen God en mens in te trek. Volgens Romeine 8 ervaar ’n sugtende skepping die verskriklike gevolge van die sondeval van die mens. En in Openbaring word die natuurlike omgewing en sterrehemel instrumente in God se ontsagwekkende en vreesaanjaende oordeelsproses met ’n goddelose en onbekeerde mensdom. Hierdie wakkerroep- en oordeelsrol van die omgewing gaan ons nou verder aandui.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-12a25fbbd9
2019-01-01
2019-06-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error