1887

n Die Kerkblad - Vrede - SHĀLÕM : Ou Testament; EIRĒNĒ : Nuwe Testament - woorde in die Bybel

Volume 120 Number 3330
  • ISSN : 0023-0596

Abstract

Een van die treffendste woorde in die Ou Testament is die tipiese Hebreeuse groetwoord: shalõm: vrede. In antieke tye en ook vandag nog hoor ons die Jode mekaar groet: Shalõm leka = “Vrede vir jou”.Shalõm as groet word veral in twee betekenisse gebruik, byvoorbeeld:

  • Mag dit met jou goed gaan en jy voorspoedig wees soos God dit aan jou gee in jou alledaagse lewe. 
  • Mag dit met jou goed gaan en mag jy vrede en voorspoed ervaar in die toekomstige lewe.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-12a2803cf1
2019-01-01
2019-06-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error