1887

n South African Journal of Art History - My encounter with Michelangelo’s Rondanini Pietà

Volume 33 Number 4
  • ISSN : 0258-3542

Abstract

This article proposes an explanation of the process of aesthetic experience that comprises a stage of discovery of a work of art that initially may have aroused an emotional response in the viewer who, in a second stage, proceeds to an objective analysis, evaluation and justification of the work’s art historical meaning. The work cogitated in this regard is the Rondanini Pietà, Michelangelo’s last non finito masterpiece. Because of the sculpture’s unresolved ambiguity it has been variously interpreted without agreement about a convincing, definitive explanation of its meaning. After an overview of the sources and a selection of interpretations the author proposes a further tentative interpretation of the work.


My belewenis van Michelangelo se Rondanini Pietà
Hierdie artikel bied ’n verduideliking van die proses van estetiese belewenis wat ’n fase van ontdekking van ’n kunswerk behels, ’n fase wat moontlik aanvanklik ’n emosionele reaksie in die betragter opgewek het, opgevolg deur ’n fase waardeur die kunshistoriese betekenis van die werk objektief ontleed, geëvalueer en regverdig word. Die werk waaroor beraadslaag word, is die Rondanini Pietà, Michelangelo’s se laaste non finito meesterstuk. Te wyte aan die onopgeklaarde dubbelsinnigheid van die beeld bied geeneen van die verskeie voorgestelede interpretasies ’n oortuigende, finale betekenisuitleg nie. Na ’n oorsig van die bronne en ’n reeks gekose interpretasies, bied die skrywer nogmaals ’n tentatiewe interpretasie van die werk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-13666d2924
2018-12-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error