1887

n Red Meat / Rooivleis - Tree vir tree, groter en beter : só kan ons die bedryf uitbou - bedryf / industry

Volume 10 Number 1
  • ISSN : 2078-7936

Abstract

Die medium- en langtermynvooruitsigte vir die rooivleisbedryf bly uiters positief – ondanks die uitdagings wat ons oor die kort termyn sal moet hanteer.

Die groot uitdagings vir 2019 sluit in die landwye droogte, hoë voer- en mieliepryse, die swak koopkrag van die verbruiker, en natuurlik ook die onlangse bek-enklouseer- uitbreking. Wat pryse betref, moet ons egter in gedagte hou dat die normale sikliese tendense bepaal dat pryse dié tyd van die jaar ’n afwaartse neiging toon en in die aanloop tot die Paasseisoen weer opwaarts sal beweeg.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-140197e73f
2019-01-01
2019-07-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error