1887

oa De Jure - Section 174 of the Criminal Procedure Act : is it time for its abolition? - research

Volume 51 Number 2
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract

Artikel 174 prosedure van die Strafproseswet

Alhoewel nuttig, staan artikel 174 prosedure van die Strafproseswet die gevaar om misbruik te word as ’n aanspreeklikheidsvermydingsmeganisme, ten koste van die wyer belang van geregtigheid. Dit kan geargumenteer word dat daar reeds gewysdes is waarin hierdie gevaar verwerklik is: Die hoë-profiel saak S v Dewani, waarin die artikel 174 prosedure suksesvol ingespan om die drie beskuldigdes se ontslag te bewerkstellig, kan dien as voorbeeld. Hierdie artikel spoor die oorsprong van artikel 174 van die Strafproseswet in Suid-Afrikaanse reg na, en toon aan dat die omstandighede wat in die verlede aanleiding gegee het tot die skep van artikel 174, nie meer teenwoordig is nie. In die lig van hierdie afwesigheid van geskiedkundige regverdigingsfaktore, en bedag op die gebrek aan sekerheid in die regterlike uitoefening van die ontslag-toets, assesseer hierdie artikel die nut, nodigheid, en gepastheid van die artikel 174 prosedure in huidige Suid-Afrikaanse reg. Ten einde emuleer-waardige beste praktyk te vind, word Kanadese and Engelse benaderings tot die ontslag-prosedure onder die loep geneem.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1406a1d82c
2018-12-01
2019-05-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error