1887

oa De Jure - The future of legislated minimum wages in South Africa: Legal and economic insights - research

Volume 51 Number 2
  • ISSN : 2225-7160

 

Abstract

Die toekoms van wetlik-gereguleerde minimumlone in Suid-Afrika: Regs- en ekonomiese insigte

Werkloosheid- en gepaardgaande armoedevlakke in Suid-Afrika is uiters hoog. Selfs waar persone permanent werk, is sommige lone so laag dat die individue nie in ’n finansiële posisie is om basiese lewenskostes te finansier nie. Armoede, en gepaardgaande ongelykheid, bly ’n groot probleem in Suid-Afrika, veral gegewe die Grondwet se beskerming van die reg tot menswaardigheid en gelykheid vir almal. Suid-Afrika is egter nie uniek in hierdie opsig nie. Dit is ’n algemene tendens dat middel-inkomste lande dit moeilik vind om te kompeteer met lae-inkomste, lae-lone lande, terwyl hulle terselfdertyd sukkel om te kompeteer met gevorderde en hoëinkomste lande.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1406a49103
2018-12-01
2019-05-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error