1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Kritiese besinnings oor die Israelse eiendomsaansprake op Palestina

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Die Israeli‘s herdenk vanjaar die 70ste bestaansjaar van die moderne staat Israel. Die Verenigde Nasies (VN) het in 1947 ‘n besluit aanvaar dat die Britse mandaatgebied in twee state verdeel sou word – een vir die Joodse en een vir die Arabiese bewoners (ook bekend as Palestyne). Die meerderheid VN-lidlande het die besluit aanvaar in weerwil daarvan dat die Arabiese state teen die verdeling gekant was. Die Sionistebeweging het in 1948 eensydig die staat Israel uitgeroep nadat Brittanje hom inderhaas aan die mandaatgebied onttrek het. Op dié wyse het hulle die implementering van die VN-besluit voorgespring. Sedertdien het daar verskeie oorloë en kleiner skermutselinge tussen die Israeli‘s en die Palestyne uitgebreek en het die Israeli‘s meer en meer gebiede wat regtens volgens die oorspronklike VN-besluit aan die Palestyne behoort, beset. Dit sluit onder andere die stad Jerusalem in. Die stad sou volgens die oorspronklike besluit nie aan een van die twee groepe toegewys word nie, maar ‘n "neutrale" stad bly wat vir Christene, Jode en Moslems toeganklik sou wees.

Critical reflections on Israel’s claim to land in Palestine

In November 2017 US president Donald Trump announced that his country‘s embassy would move to Jerusalem to give effect to the US‘s conviction that Jerusalem should be the capital of Israel. This created a furore. Almost all the states belonging to the United Nations (UN) condemned the announcement. Although Israel laid claim to West Jerusalem during the 1967 war, the prevailing position in the international community has been that East Jerusalem would eventually become the capital of a Palestinian state upon its establishment.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142abf1f96
2018-12-01
2019-06-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error