1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Fotografie in Fees van die ongenooides van P.G. du Plessis

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Hierdie artikel ondersoek die rol van foto‘s, fotografie en die fotograaf in die historiese roman Fees van die ongenooides (Tafelberg, 2008) deur P.G. du Plessis. Dit beskou die belangrikheid van die fotograaf as karakter, die gebruik van en verwysing na foto‘s en fotografie, en die funksie wat dit vervul as een van die aspekte in die struktuur van hierdie omvattende roman oor die ervarings van een familie en die betrokkenes by hulle tydens die Anglo-Boereoorlog (1899–1902).

Photography in Fees van die ongenooidesby P.G. du Plessis

This article investigates the role of photographs, photography and the photographer in the historical novel Fees van die ongenooides (Tafelberg, 2008) based on the TV series Feast of the uninvited, by P.G. du Plessis.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142addd51d
2018-12-01
2019-06-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error