1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Afstanddoening van werksgetrouheid in Richard Taruskin se essay “Setting limits”

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In twee resensies van die musikoloog Richard Taruskin se skrywes ondersoek die regsgeleerdes Sanford Levinson en J.M. Balkin sy gedagtes oor histories-ingegewe uitvoeringspraktyk van Westerse kunsmusiek. Hulle stel veral belang in ’n konseptuele verband wat getrek kan word tussen histories-ingegewe uitvoering in Westerse kunsmusiek en originalisme in die regte. In hulle resensie van Taruskin se boek Text and act vra Levinson en Balkin onder andere waar en hoe hy die grense van toelaatbaarheid sou vasstel met die vertolking van byvoorbeeld Beethoven se musikale werke. Hulle is van mening dat die sukses van regterlike en musikale tekste se uitvoerings aan die standaarde van interpretatiewe gemeenskappe – ’n begrip aan Stanley Fish (1980) ontleen – gemeet kan word. In hierdie konteks vra hulle Taruskin ook oor grensverstellings in uitdagende hedendaagse operaproduksies. Hierdie artikel ondersoek Taruskin se antwoorde op daardie vrae, wat in sy programrede-essay 'Setting limits" gepubliseer is, in twee afsonderlike dele. Eerstens word gekyk na hoe Taruskin op die begrip interpretatiewe gemeenskappe reageer wanneer hy weier om voorafgestelde standaarde (grense) vas te maak waarvolgens musikale uitvoerings se sukses aan komponiste se partiture gemeet moet word.

Relinquishment of Werktreue in Richard Taruskin’s essay “Setting limits”

It is acceptable practice in the rehearsal and performance of Western art music to play the notes and other textual instructions of a music score in a faithful manner. Unlike in the case of jazz, for example, performers of Western art music do not readily improvise, or at least not in music of the so-called classical and romantic style periods. Apart from melodic and harmonic improvisation, other elements in the structural design of Western art music pieces are also not changed at the performers’ discretion. Moreover, precomposed changes and adaptations of composers’ musical texts are not tolerated. In Western art music communities an approach of loyalty to composers and their musical works exists (especially to the texts of these works), according to which performances need to be authentically correct – a performance approach that is usually referred to as Werktreue (fidelity to a work and the instructions in its text) in the literature. This article examines the relevant opinions about Werktreue with a thorough investigation of a keynote address essay ("Setting limits") by the American musicologist Richard Taruskin.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142aea0c8c
2018-12-01
2019-06-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error