1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Hibriditeit en outentisiteit as kulturele merkers in Nico Carstens se musiek

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In populêre Afrikaanse populêre-musiek-joernalistiek is Nico Carstens (1926–2016) as die koning van boeremusiek bestempel. Hierdie benaming het hom nooit aangestaan nie. Aanvanklik het sy komposisies wel op ‘n aanwending van tradisionele boeremusiekidiome berus, en trekke daarvan verskyn steeds in sy latere werk. Dié middele het hy egter vroeg reeds deur ‘n verbeeldingryke versmelting van musikale invloede en style verryk.

Hybridity and authenticity as cultural markers in the music of Nico Carstens

In the popular music press Nico Carstens was commonly described as the ―king of boeremusiek‖ – a title he never appreciated. Initially, his compositions were based on an application of traditional boeremusiek idioms – which still formed part of his later work. However, he extended these devices from early on in his career by way of an imaginative fusion of musical influences and styles.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142ef42634
2018-12-01
2019-06-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error