1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die ontwikkeling van ’n koste-effektiewe en byderwetse multimedia digitale argief by EPOG in Orania

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Erfenisbewaring is sedert die begin van die mensdom iets waarmee hy hom besig hou. In die inligtingsera het nuwe uitdagings egter ontstaan: digitale media raak verouderd en ontoeganklik. Dit beteken dat inligting verlore gaan; argiewe moet tred hou met tegnologiese ontwikkeling; en sedert die 1990's was daar ‘n inligtingsontploffing wat beduidende uitdagings aan diegene bied wat inligting wil bewaar. Hiermee saam het nuwe inligtingskanale soos sosiale media ontstaan wat ook ‘n unieke uitdaging aan argiewe bied, asook die sogenaamde grootdata-omgewing waar groot hoeveelhede data in ‘n verskeidenheid formate bestaan en ontleed moet word. Hierdie artikel bespreek die daarstelling van ‘n digitale argief by EPOG (Ekonomie, Politiek, Omgewing en Geskiedenis) by Orania teen die agtergrond van grootdata, digitale argivering, nuwe media en die inligtingsontploffing. Probleme en oplossings word teen die agtergrond van buitelandse projekte bespreek, asook prosesse wat uitgewerk is binne die raamwerk van die internasionale OAIS- (Open Archival Information System-) model.

The development of a cost-effective and contemporary multimedia digital archive at EPOG in Orania

Heritage preservation is something mankind has been involved in since the beginning. In the information era, however, new challenges arose. Digital media becomes obsolete and inaccessible, which means that information is lost, and we risk becoming the generation that will leave the smallest historical record behind. In addition, archives must keep pace with rapid technological development, in terms of both hardware and software, and since the 1990s there has been an information explosion that poses significant challenges to those who want to collect and preserve material. New information channels such as social media have also emerged over the past decade and a half that pose further unique challenges to archives. All of these issues occur against the backdrop of the so-called big data environment where large volumes of data are generated at a rapid rate in a variety of formats.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142f24ebcc
2018-12-01
2019-06-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error