1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Socmint : die monitering van sosiale media vir gemeenskapsveiligheidsdoeleindes binne ’n grootdataraamwerk in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na Orania

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Die inligtingsera het bykans elke aspek van die menslike leefwêreld ingrypend verander, insluitend konflik en die intelligensiebedryf. Oopbronintelligensie (Open Source Intelligence of Osint) het belangriker geword en in 2012 argumenteer Omand, Bartlett en Miller dat die opkoms van sosiale media die skep van ‘n nuwe intelligensiedissipline, Sosiale-media-intelligensie (Social Media Intelligence of Socmint), noodsaak. Regerings en substaatrolspelers maak toenemend gebruik van sosiale media om hul boodskap uit te dra en hul bewegings te koördineer, soos byvoorbeeld gesien tydens die Arabiese Lente- en die Occupy Wall Street-bewegings. Intelligensiedienste het wêreldwyd projekte van stapel gestuur om Socmint te gebruik om meer oor sulke bewegings te wete te kom, en dit teen die agtergrond van sogenaamde grootdata.

Socmint: The monitoring of social media for community safety purposes within a big data framework in South Africa with specific reference to Orania

The information explosion that has taken place since the 1990s has changed almost every aspect of society, including conflict and the intelligence environment. Social media platforms, websites and blogs are increasingly used to convey movements' messages and for communication purposes, which means that information about these movements‘ nature and activities has become more accessible to those who have the ability to gather the information and to analyse it. Twitter, for example, is used by the Islamic State of Iraq and Syria (also known as the Islamic State of Iraq and Al-Sham, currently known as Daesh) (ISIS) and by Al-Qaeda's affiliate, Al-Shabaab.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142f39e103
2018-12-01
2019-06-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error