1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Ordening en heling in die wordende heelal: die Bybelse interteks van Ina Rousseau se poësie

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Ina Rousseau se betreklik klein oeuvre van ses bundels neem ‘n belangrike plek binne die Afrikaanse poësie in sy geheel in. Haar debuut, Die verlate tuin (1954), se titel is ‘n verwysing na die sondeval van die eerste mensepaar in die tuin van Eden en hulle gevolglike verdrywing deur God die onherbergsame wêreld binne in die eerste drie hoofstukke van Genesis. Die Bybelse interteks ontgin Rousseau in menslike verband persoonlik en bopersoonlik en dit word die deurlopende tema in haar oeuvre, met uitsondering van haar laaste bundel, ’n Onbekende jaartal, behalwe die titelgedig, wat die versugting uitspreek na die uiteindelike herskepping van die aarde waarop die mens al eeue wag.

Ordering and healing in the becoming universe: The Biblical intertext in die poetry of Ina Rousseau

Ina Rousseau‘s relatively small oeuvre of six collections occupies an important place in Afrikaans poetry as a whole. The title of her debut collection, Die verlate tuin (The deserted garden) (1954), refers to the Fall of the first human couple in the Garden of Eden and their consequent eviction by God into the inhospitable world, as depicted in the first three chapters of Genesis. The Biblical intertext explores Rousseau in human context both personally and suprapersonally, and this becomes the theme woven continuously throughout her oeuvre. The exception is her last collection, ’n onbekende jaartal (An unknown year) (1995) – apart from the title poem‘s expressing the yearning for the eventual recreation of earth on which people have been waiting for centuries.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142f8445f9
2018-12-01
2019-06-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error