1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Gadamer, Von Rad en Kritzinger : om tot verstaan te kom

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

In die loop van die vorige eeu het drie akademici ’n blywende bydrae tot hulle onderskeie akademiese velde gemaak ten opsigte van hermeneutiek. Hierdie artikel vergelyk die hermeneutiese insig van onderskeidelik ’n Ou Testamentikus1, ’n filosoof en ’n sendingwetenskaplike. Hans-Georg Gadamer was een van die mees invloedryke filosowe van die laaste eeu. Sy eweknie in die Ou Testamentiese wetenskap was Gerhard von Rad, wat die koers van Ou Testamentiese studies radikaal verander het. J.N.J. Kritzinger is ’n eietydse sendingwetenskaplike wat in samewerking met ander by Unisa die sogenaamde praktyk-matriks ontwikkel het as ’n benadering tot die bestudering van sendingwetenskap.

Gadamer, Von Rad and Kritzinger: coming to understand

Understanding is a continual process in which every human being is constantly engaged. This article examines the notion of understanding by comparing some elements of the contributions of an Old Testament scholar, Gerhard von Rad, a philosopher, Hans-Georg Gadamer, and a missiologist, J.N.J. Kritzinger. Gadamer describes understanding as a personal, continual process. His metaphor of play and his concept of the fusion of horizons are compared with Von Rad’s contributions on the repeatability and reinterpretation of confession (credo) and prophecy. In turn, the praxis matrix developed by Kritzinger and others is compared with the contributions of Gadamer and Von Rad to emphasise the continual process of understanding.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-142fb6dc90
2018-12-01
2019-06-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error