1887

oa Litnet Akademies : 'n Joernaal vir die Geesteswetenskappe, Natuurwetenskappe, Regte en Godsdienswetenskappe - Die vleesgeworde Woord by Martinus Nijhoff en D.J. Opperman

Volume 15 Number 3
  • ISSN : 1995-5928

 

Abstract

Die sterkste kulturele verbintenis tussen Martinus Nijhoff (1894–1953) en D.J. Opperman (1914–1985) is die Calvinisme, die geloofstradisie waarbinne albei grootgeword het en waarbinne die Bybel die sentrale plek inneem. Beide digters se gerigtheid op die woord gaan terug op God wat skep deur die woord (Gen. 1:1–3) en op die Johannes-evangelie: "In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God […] En die Woord het vlees geword en onder ons gewoon" (Joh. 1:1, 14).

The Word as flesh with Martinus Nijhoff and D.J. Opperman

The strongest cultural bond between Martinus Nijhoff (1894–1953) and D.J. Opperman (1914–1985) is Calvinism, the religious tradition within which both of them grew up and within which the Bible stood central. Both poets‘ focus on the Word reverts to God who created by means of the Word (Gen. 1:1–3: "In the beginning God created the heavens and the earth") and the Gospel of John: "In the beginning was the Word, and the Word was with God, and the Word was God […] (and) The Word became flesh and made his dwelling among us" (John 1:1, 14).

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-143de32021
2018-12-01
2019-06-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error