1887

n Lexikos - 'n Woord van AFRILEX / A few words from AFRILEX

Volume 28 Number 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039

Abstract

Die African Association for Lexicography (AFRILEX) bly dankbaar en trots daarop om 'n internasionaal gevestigde en hoog aangeskrewe Goue-Oop-Toegang-vaktydskrif soos Lexikos as sy mondstuk te hê. Sonder hierdie waardevolle bate wat so kundig bestuur word deur die Buro van die WAT as uitgewer, sou die Vereniging veel armer wees. Daarom moet die Hoofredakteur en personeel van die Buro van die WAT geloof word vir hulle toewyding tot die metaleksikografiese gesprek en die uitbou van die wetenskap, bo en behalwe hulle dagtaak as praktiese leksikograwe. Dit is onder andere hierdie omvattende benadering tot die leksikografie wat die Buro 'n onbetwiste leier in Afrika-leksikografie maak.


The African Association for Lexicography (AFRILEX) remains grateful and proud to have an internationally established and highly regarded Gold Open Access journal like Lexikos as its mouthpiece. Without this valuable asset, so expertly managed by the Bureau of the WAT as publisher, the Association would have been much poorer. For this reason, the Editor-in-Chief and staff of the Bureau of the WAT should be praised for their dedication to metalexicographic discourse and the development of the discipline, above and beyond their core business of practical lexicography. It is, among other things, this comprehensive approach to lexicography that makes the Bureau an undisputed leader in lexicography in Africa.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1453d08d61
2018-12-01
2020-02-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error