1887

n Lexikos - A lexicographic approach to teaching the English article system : help or hindrance?

Volume 28 Number 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039
USD

 

Abstract

This article reports on changes in EFL learners' article choice performance before and after receiving lessons on the main rules applicable to article usage combined with dictionary consultation guidance. A sample of 43 Korean college students undertook the same forced-choice elicitation task once as a diagnostic test and again as a post-intervention test at three-month intervals. Unlike the diagnostic test, in which the participants were only asked to choose the correct articles, the post-intervention test asked them to give written accounts of their decision-making procedures as well. The analyses of the diagnostic test results, specifically the items requiring the indefinite article or the zero article, demonstrated EFL learners' struggle with indeterminate nominal numbers, underlining the importance of clear lexicographic treatment of such information. Further, the post-intervention test and the written think-aloud data analyses suggested that although using a bilingualised dictionary for nominal countability is useful in general, dictionary consultation can sometimes impede users from using articles correctly. Specific problem areas are discussed.


'n Leksikografiese benadering tot die onderrig van die Engelse lidwoordstelsel: 'n Hulp of 'n hindernis?

In hierdie artikel word verslag gedoen oor veranderings in EVT-leerders se keuse van lidwoorde voor en nadat hulle lesse oor die hoofreëls wat van toepassing is op lidwoordgebruik asook leiding oor die raadpleging van woordeboeke ontvang het. 'n Steekproef van 43 Koreaanse kollegestudente het dieselfde opdrag uitgevoer waartydens gedwonge keuses ontlok is, een keer as 'n diagnostiese toets en weer as 'n postintervensietoets drie maande later. Anders as in die diagnostiese toets, waarin die deelnemers slegs die korrekte lidwoorde moes kies, is hulle in die postintervensietoets ook gevra om 'n geskrewe weergawe te gee van die besluitnemingsprosesse wat hulle gevolg het. Die ontleding van die diagnostiese toetsresultate, spesifiek die items wat die onbepaalde lidwoord of die zero-lidwoord vereis het, het getoon dat EVT-leerders sukkel met onbepaalde naamwoordgetalle, wat die belangrikheid van duidelike leksikografiese hantering van sodanige inligting beklemtoon het. Die postintervensietoets en die ontleding van die geskrewe hardop-dink-data het daarop gedui dat, alhoewel die gebruik van 'n verklarende woordeboek met vertalings oor die algemeen nuttig is vir nominale telbaarheid, die raadpleging van 'n woordeboek soms gebruikers kan verhinder om lidwoorde korrek te gebruik. Spesifieke probleemareas word bespreek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-14629d499d
2018-12-01
2020-02-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error