1887

n Lexikos - Correct hypotheses and careful reading are essential : results of an observational study on learners using online language resources

Volume 28 Number 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039
USD

 

Abstract

In the past two decades, more and more dictionary usage studies have been published, but most of them deal with questions related to what users appreciate about dictionaries, which dictionaries they use and what type of information they need in specific situations — presupposing that users actually consult lexicographic resources. However, language teachers and lecturers in linguistics often have the impression that students do not use enough high-quality dictionaries in their everyday work. With this in mind, we launched an international cooperation project to collect empirical data to evaluate what it is that students actually do while attempting to solve language problems. To this end, we applied a new methodological setting: screen recording in conjunction with a thinking-aloud task. The collected empirical data offers a broad insight into what users really do while they attempt to solve language-related tasks online.


Akkurate hipoteses en noukeurige lees is noodsaaklik: Resultate van 'n waarnemingstudie uitgevoer op leerders wat aanlyn taalhulpbronne gebruik. 

In die afgelope twee dekades is al hoe meer woordeboekgebruikstudies gepubliseer, maar die meeste van hierdie studies handel oor vraagstukke wat verband hou met wat gebruikers van woordeboeke waardevol vind, watter woordeboeke hulle gebruik en watter tipe inligting hulle in spesifieke situasies benodig — met die voorveronderstelling dat gebruikers inderdaad leksikografiese hulpbronne raadpleeg. Taalonderwysers en dosente in die linguistiek kry dikwels die indruk dat studente nie genoeg hoëkwaliteitwoordeboeke in hul daaglikse werk gebruik nie. Met hierdie siening in gedagte het ons 'n internasionale samewerkingsprojek van stapel gestuur om empiriese data te versamel om sodoende te kan evalueer wat dit is wat studente in werklikheid doen wanneer hulle taalprobleme probeer oplos. Om hierdie doel te bereik het ons gebruik gemaak van 'n nuwe metodologiese omgewing: skermopnames saam met 'n opdrag wat uitgevoer moet word terwyl daar hardop gedink word. Die versamelde empiriese data verskaf 'n breë insig in wat gebruikers werklik doen terwyl hulle poog om taalverwante take aanlyn op te los.


Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-1462ee50ae
2018-12-01
2020-02-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error