1887

n Lexikos - Towards Chinese learner's dictionaries for foreigners living in China : some problems related to lemma selection

Volume 28 Number 1
  • ISSN : 1684-4904
  • E-ISSN: 2224-0039
USD

 

Abstract

During the past decades, various dictionaries for foreign learners of Chinese have seen the light. Except for one picture dictionary which is almost completely ignored in the academic literature, none of these dictionaries has taken into account the special needs which foreigners living in China and learning Chinese may have. This contribution will discuss these needs with special focus on lemma selection. We argue that foreigners living in China, in order to meet their lexicographical needs, require additional words typically occurring in social contexts in which they often find themselves, whether or not these words have a high corpus-frequency. As a solution we therefore recommend a set of selection criteria that combines corpus frequency and context relevance. Finally, we discuss how logfiles reflecting user behaviour can be used as a new and very reliable empirical source for lemma selection for an online Chinese learner's dictionary.


Op weg na Chinese aanleerderswoordeboeke vir buitelanders wat in China woon: Enkele probleme verwant aan lemmaseleksie. 

Gedurende die afgelope dekades het verskeie woordeboeke vir vreemdetaalleerders van Chinees verskyn. Buiten een prentewoordeboek wat byna heeltemal in die akademiese literatuur geïgnoreer is, het geeneen van hierdie woordeboeke die spesiale behoeftes wat buitelanders wat in China woon en Chinees aanleer, mag hê, in ag geneem nie. In hierdie artikel word hierdie behoeftes, met spesiale fokus op lemmaseleksie, bespreek. Ons argumenteer dat buitelanders wat in China woon, addisionele woorde benodig wat tipies voorkom in sosiale kontekste waarin hulle hulself dikwels bevind, ongeag of hierdie woorde 'n hoë korpusfrekwensie het of nie. As oplossing hiervoor beveel ons 'n stel seleksiekriteria aan wat korpusfrekwensie en konteksrelevansie kombineer. Laastens bespreek ons hoe loglêers wat gebruikersgedrag weerspieël, as 'n nuwe en baie betroubare empiriese bron vir lemmaseleksie vir 'n aanlyn Chinese aanleerderswoordeboek gebruik kan word.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-14634b7ffe
2018-12-01
2020-02-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error