1887

n South African Journal of Cultural History - Reading Sol Plaatje in Kimberley : a South African author museum

Volume 32 Number 2
  • ISSN : 1011-3053

Abstract

The historic home of Solomon Tshekisho Plaatje at 32 Angel Street, Kimberley currently houses an author museum – one of only two dedicated to English language authors in South Africa. This article reads the author museum’s presentation of Plaatje to explore the connections made between a historical author’s former home and contemporary interpretations of the author’s works. Author museums are unique in their position as textual conduits; they both promote textual matter written by an author of significance, as well as create their own texts concerning said author. As this article demonstrates, Plaatje’s literary legacy is largely absent from the exhibition in his former home. In discussing the narrative choices made by this particular South African author museum, this article aims to establish a better understanding of the potential for narrative development and contemporary discussion at literary heritage sites in South Africa.


Die lees van Sol Plaatje in Kimberley: ‘n Suid-Afrikaanse Skrywersmuseum
Die historiese tuiste van Solomon Tshekisho Plaatje te Angelstraat 32, Kimberley, huisves tans ʼn skrywersmuseum ─ een van net twee wat aan Engelse skrywers in Suid Afrika gewy word. Hierdie artikel is ‘n ontleding van die skrywersmuseum se aanbieding van Plaatje om verbande te ontdek tussen hierdie historiese skrywer se vorige tuiste en kontemporêre vertolkings van sy skryfwerk. Skrywersmuseums is uniek in hul funksie as teksoordraers; hulle bevorder tekste geskryf deur ‘n belangrike skrywer, en skep ook hul eie tekste oor die gekose skrywer. Hierdie artikel bewys dat Plaatje se literêre nalatenskap grootliks afwesig is in die uitstalling in sy vorige tuiste. Deur die vertellingskeuses wat gemaak is, deur hierdie spesifieke Suid-Afrikaanse skrywersmuseum te bespreek, beoog die artikel om ‘n beter begrip te skep van die potensiaal vir storie-ontwikkeling en kontemporêre gesprekke by literêre erfenisterreine in Suid-Afrika.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-14fcc2bc61
2018-12-01
2019-05-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error