1887

n South African Journal of Cultural History - Ingrid Jonker ‘n biografie, Petrovna Metelerkamp - book review

Volume 32 Number 2
  • ISSN : 1011-3053

Abstract

Die biografie oor Ingrid Jonker is Petrovna Metelerkamp se vierde werk oor die befaamde digter. Die vorige geskrifte oor Jonker sluit in Ingrid Jonker — beeld van ‘n digterslewe (2003), Gesprekke oor Ingrid Jonker (samesteller, 2006) enIngrid Jonker — A Poet’s Life (2012). Die afgelope 17 jaar werk Metelerkamp as uitgewer en is tans ‘n voltydse skrywer, maar daarbenewens ook ‘n joernalis en radio-omroeper.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-14fd6b9a20
2018-12-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error