1887

n South African Journal of Cultural History - On record – popular Afrikaans music and society 1900-2017, SD van der Merwe - book review

Volume 32 Number 2
  • ISSN : 1011-3053

Abstract

Met hierdie publikasie het Schalk van der Merwe uitmuntend daarin geslaag om ‘n geheelbeeld te skep van die geskiedenis, invloed en betekenis van populêre Afrikaanse musiek sedert 1900. Die inhoudsopgawe weerspieël die veelvlakkigheid van die onderwerp. Die boek bevat sewe hoofstukke en bied ‘n oorsig van die eerste Afrikaanse grammofoonplate en radioprogramme tot boeremusiek, rock en roll en alternatiewe Afrikaanse musiek.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-14fd7e5316
2018-12-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error