1887

n South African Journal of Cultural History - Huldeblyk aan prof OJO Ferreira : stigterslid van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Kultuurgeskiedenis en oud-redakteur van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis

Volume 32 Number 2
  • ISSN : 1011-3053

Abstract

Ockert Jacobus Olivier (Cobus) Ferreira is op 19 September 1940 op die plaas Opkomst in die Onder-Kouga van die Oos-Kaap as die enigste seun van Ockert Jacobus Olivier Ferreira (1908-1969) en Christina Johanna Meyer (1908-1984) gebore. Hy het ‘n ouer suster, Martina Philippina (1937-1999) gehad. Cobus is op 12 September vanjaar, ʼn week voor sy 78ste verjaarsdag, in Mosselbaai, na ʼn lang en moeilike siekbed, oorlede.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-14fd8fbf4b
2018-12-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error