1887

n Word and Action = Woord en Daad - Christelike Universiteite vandag

Volume 57 Number 433
  • ISSN : 0257-8921

Abstract

Konteks van Christelike Universiteite in die wêreld vandag
Talle groot universiteite in die wêreld, soos Harvard, Princeton, Stanford en Yale, het histories tot stand gekom vanuit 'n Christelike grondslag en hulle het almal oor die loop van tyd verander in sekulêre universiteite. Ringenberg (2006) beskryf in sy boek The Christian College: A History of Protestant Higher Education in America, die wyses waarop die Christelike universiteit in Amerika gesekulariseer het. Hierdie historiese kennis het 'n belangrike bron geword vir Christelike universiteite vandag in hul beplanning en die uitvoering van hul taak. Hierdie en soortgelyke bronne word veral gebruik om te begryp waarom Christelike universiteite die geneigdheid gehad het om te sekulariseer, maar ook waarom sommige universiteite dit reggekry het om wel oor die loop van dekades hul identiteit as Christelike universiteit te behou.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-155f8eeb26
2018-04-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error