1887

n Word and Action = Woord en Daad - Tussen die abjekte en die eteriese: ʼn Keur uit die poësie van Michel Houellebecq, HJ Pieterse (Intro & Transl.) - boekbespreking

Volume 57 Number 433
  • ISSN : 0257-8921

Abstract

Vertaling laat Houellebecq se woelende woorde Afrikaanse lesers roer
Michel Houellebecq is gebore in 1956 op die Franse eiland Réunion. In 1991 veroorsaak hy die eeste rimpel op die Franse letterkundige waters met ‘n digbundel La poursuite du bonheur. Met sy eerste roman Extension du domaine de la lutte (1994) en veral sy tweede Les particules élémentaires (1989) ontketen hy behoorlik ‘n tsoenami oor die Franse letterkundige oseaan wat eilande van preutsheid oorstroom.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/journal/10520/EJC-155f966473
2018-04-01
2019-10-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error